Skryf jou antwoorde in die kommentaar onderaan. Jy mag net drie kies – dink mooi!
“Like” Woemaboeke se Facebook-bladsy @Woemaboeke as jy nog nie het nie!
Deel die kompetisie op jou eie Facebook-tydlyn.
#Kies3vir2022
Reëls
Die volgende reëls sal vir alle kompetisies geld, tensy ander reëls spesifiek met betrekking tot ’n kompetisie verskaf word:
Die volgende mense mag nie aan die kompetisies deelneem nie: ’n eienaar, lid, vennoot, werknemer of agent vir of konsultant van Woemaboeke of die promotor (enigiemand wat regstreeks of onregstreeks reklame vir die kompetisie maak, dit borg, organiseer of bestuur, of tot wie se voordeel die kompetisie gepromoveer, geborg, georganiseer of bestuur word) of enige verskaffer van goedere of dienste wat met ’n kompetisie verband hou.
Die kompetisie sluit op 18 Februarie 2022. Die wenner sal op 25 Februarie 2022 op ons Facebook-bladsy bekend gemaak word.
Jy mag nie deelneem of kan nie in aanmerking kom om ’n kompetisie te wen indien jy ’n kompetisie gewen het wat ons in die afgelope drie maande gepromoveer het nie.
Tensy anders vermeld, word net een inskrywing per persoon toegelaat.
Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
Die wenner stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
Die wenner benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers. Jy staan slegs in aanraking om te wen indien jou antwoord korrek is, en jy die volgende stappe voltooi het:
Skryf jou antwoorde in die kommentaar onderaan. Jy mag net drie kies – dink mooi!
“Like” Woemaboeke se Facebook-bladsy @Woemaboeke as jy nog nie het nie!
Deel die kompetisie op jou eie Facebook-tydlyn.
#Kies3vir2022
9. Tensy anders vermeld, word net een inskrywing per persoon toegelaat.
10. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
11. Die wenner stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
12 . Die wenner benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
13. Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers. Jy staan slegs in aanraking om te wen indien jou antwoord korrek is, en jy die volgende stappe voltooi het:
14. Die wenner sal verwittig word deur middel van die kontakbesonderhede wat aan ons verskaf is. Indien ons of ’n derdepartyverskaffer nie ’n wenner binne sewe werkdae van die eerste kennisgewing van Woemaboeke in die hande kan kry nie, sal die wenner die prys verbeur en Woemaboeke behou die reg voor om ’n nuwe wenner onder dieselfde toestande aan te wys.
15. Indien jy ’n prys wen wat deur ’n derdepartyverskaffer voorsien word, sal die verskaffer jou kontak om die ontvangs daarvan te reël. Alle korrespondensie insake die prys moet aan die verskaffer van die prys gerig word. Woemaboeke sal nie verantwoordelik wees vir enige verdere korrespondensie, nadeel, skade, verlies of eis met betrekking tot die verskaffing van enige element van die prys nie.
16. Ons en ons derdepartyverskaffers, wat ook al die geval mag wees, behou die reg voor om die kompetisie en enige pryse, of enige aspek daarvan, te enige tyd sonder kennisgewing te verander, uit te stel, af te stel of te kanselleer indien daar ’n rede is wat ons noop om dit te doen. In die geval van so ’n variasie, uitstelling, afstelling of kansellasie stem jy in om enige regte, belange en verwagtings wat jy ingevolge die kompetisie het, prys te gee en om erkenning te gee dat jy dit nie van ons, ons filiale en derdepartyverskaffers sal verhaal nie.
17. Woemaboeke en die beoordelaars se besluit oor enige kwessie wat met die kompetisie verband hou of uit hierdie bepalings en voorwaardes spruit, is finaal en bindend en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die volgende reëls sal vir alle kompetisies geld, tensy ander reëls spesifiek met betrekking tot ’n kompetisie verskaf word:
Die volgende mense mag nie aan die kompetisies deelneem nie: ’n eienaar, lid, vennoot, werknemer of agent vir of konsultant van Woemaboeke of die promotor (enigiemand wat regstreeks of onregstreeks reklame vir die kompetisie maak, dit borg, organiseer of bestuur, of tot wie se voordeel die kompetisie gepromoveer, geborg, georganiseer of bestuur word) of enige verskaffer van goedere of dienste wat met ’n kompetisie verband hou.
Die kompetisie sluit op 29 Oktober 2021. Die wenner sal op 3 November op ons Facebook-bladsy bekend gemaak word.
Jy mag nie deelneem of kan nie in aanmerking kom om ’n kompetisie te wen indien jy ’n kompetisie gewen het wat ons in die afgelope drie maande gepromoveer het nie.
Tensy anders vermeld, word net een inskrywing per persoon toegelaat.
Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
Die wenner stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
Die wenner benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers. Jy staan slegs in aanraking om te wen indien jou antwoord korrek is, en jy die volgende stappe voltooi het:
Neem hier deel op Woemaboeke se Facebook-bladsy. Skryf jou antwoord in die kommentaar onderaan. “Like” ons Facebook-bladsy @Woemaboeke. Share die kompetisie op jou eie Facebook-tydlyn.
9. Tensy anders vermeld, word net een inskrywing per persoon toegelaat.
10. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
11. Die wenner stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
12 . Die wenner benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
13. Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers. Jy staan slegs in aanraking om te wen indien jou antwoord korrek is, en jy die volgende stappe voltooi het:
14. Die wenner sal verwittig word deur middel van die kontakbesonderhede wat aan ons verskaf is. Indien ons of ’n derdepartyverskaffer nie ’n wenner binne sewe werkdae van die eerste kennisgewing van Woemaboeke in die hande kan kry nie, sal die wenner die prys verbeur en Woemaboeke behou die reg voor om ’n nuwe wenner onder dieselfde toestande aan te wys.
15. Indien jy ’n prys wen wat deur ’n derdepartyverskaffer voorsien word, sal die verskaffer jou kontak om die ontvangs daarvan te reël. Alle korrespondensie insake die prys moet aan die verskaffer van die prys gerig word. Woemaboeke sal nie verantwoordelik wees vir enige verdere korrespondensie, nadeel, skade, verlies of eis met betrekking tot die verskaffing van enige element van die prys nie.
16. Ons en ons derdepartyverskaffers, wat ook al die geval mag wees, behou die reg voor om die kompetisie en enige pryse, of enige aspek daarvan, te enige tyd sonder kennisgewing te verander, uit te stel, af te stel of te kanselleer indien daar ’n rede is wat ons noop om dit te doen. In die geval van so ’n variasie, uitstelling, afstelling of kansellasie stem jy in om enige regte, belange en verwagtings wat jy ingevolge die kompetisie het, prys te gee en om erkenning te gee dat jy dit nie van ons, ons filiale en derdepartyverskaffers sal verhaal nie.
17. Woemaboeke en die beoordelaars se besluit oor enige kwessie wat met die kompetisie verband hou of uit hierdie bepalings en voorwaardes spruit, is finaal en bindend en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Woordeskat is die boublokke wanneer dit by die aanleer van ‘n taal kom.
“Woeker met Woorde” wil Afrikaans Eerste Addisionele Taal leerders op ‘n visuele manier blootstel aan nuwe woorde, die spelling daarvan en hoe die woorde gebruik word.
Gebruik dit as plakkate in jou klas wat jy gereeld kan wissel.
Maak die leerders bewus van die woorde en moedig hulle aan om dit gedurende die “leë” oomblikke in die klas te leer. Toets dit later in die vorm van ‘n speletjie.
Moedig ook leerders aan om die woorde in sinne te gebruik. Woemaboeke laai gereeld nuwe woorde op!
Is jy ‘n vakhoof vir Afrikaans EAT? Kontak ons vandag vir jou skool se kwotasie vir Woema EAT Teks- en Werkboeke Graad 4-12 vir 2022 en jou skool kan 20% afslag wen op jul bestelling!
Een gelukkige skool wat ‘n kwotasie aanvra voor 30 Augustus 2021 sal 20% afslag op hul bestelling wen.
Om in te skryf:
Vakhoofde, hoofde en finansiële sekretaresses kan ‘n kwotasie vir hul skool se Afrikaans EAT Woema Teks- en Werkboeke aanvra by: [email protected]
Laat weet ons in watter grade jou skool belangstel, asook die aantal leerders in elke graad.
Stuur jou kontakbesonderhede, asook die skool se naam en afleweringsadres saam met jou navraag.
Die wenskool sal op 3 September 2021 in kennis gestel word dat hul kwalifiseer vir die 20% afslag.
Die finale bestelling moet dan voor 30 September 2021 geplaas word.
Betaling moet voor aflewering geskied.
Die volgende reëls sal vir alle kompetisies geld, tensy ander reëls spesifiek met betrekking tot ’n kompetisie verskaf word:
Die volgende mense mag nie aan die kompetisies deelneem nie: ’n eienaar, lid, vennoot, werknemer of agent vir of konsultant van Woemaboeke of die promotor (enigiemand wat regstreeks of onregstreeks reklame vir die kompetisie maak, dit borg, organiseer of bestuur, of tot wie se voordeel die kompetisie gepromoveer, geborg, georganiseer of bestuur word) of enige verskaffer van goedere of dienste wat met ’n kompetisie verband hou.
Die kompetisie sluit op 30 Augustus 2021 om 00:00. Die wenner sal telefonies in kennis gestel word, asook op Woemaboeke se Facebook-bladsy bekend gemaak word
Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
Die wenner(s) stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
Wenners benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers.
Die wenners sal verwittig word deur middel van die kontakbesonderhede wat aan ons verskaf is. Indien ons of ’n derdepartyverskaffer nie ’n wenner binne sewe werkdae van die eerste kennisgewing van Woemaboeke in die hande kan kry nie, sal die wenner die prys verbeur en Woemaboeke behou die reg voor om ’n nuwe wenner onder dieselfde toestande aan te wys.
Indien jy ’n prys wen wat deur ’n derdepartyverskaffer voorsien word, sal die verskaffer jou kontak om die ontvangs daarvan te reël. Alle korrespondensie insake die prys moet aan die verskaffer van die prys gerig word. Woemaboeke sal nie verantwoordelik wees vir enige verdere korrespondensie, nadeel, skade, verlies of eis met betrekking tot die verskaffing van enige element van die prys nie.
Ons en ons derdepartyverskaffers, wat ook al die geval mag wees, behou die reg voor om die kompetisie en enige pryse, of enige aspek daarvan, te enige tyd sonder kennisgewing te verander, uit te stel, af te stel of te kanselleer indien daar ’n rede is wat ons noop om dit te doen. In die geval van so ’n variasie, uitstelling, afstelling of kansellasie stem jy in om enige regte, belange en verwagtings wat jy ingevolge die kompetisie het, prys te gee en om erkenning te gee dat jy dit nie van ons, ons filiale en derdepartyverskaffers sal verhaal nie.
Woemaboeke en die beoordelaars se besluit oor enige kwessie wat met die kompetisie verband hou of uit hierdie bepalings en voorwaardes spruit, is finaal en bindend en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Woordeskat is die boublokke wanneer dit by die aanleer van ‘n taal kom.
“Woeker met Woorde” wil Afrikaans Eerste Addisionele Taal leerders op ‘n visuele manier blootstel aan nuwe woorde, die spelling daarvan en hoe die woorde gebruik word.
Gebruik dit as plakkate in jou klas wat jy gereeld kan wissel.
Maak die leerders bewus van die woorde en moedig hulle aan om dit gedurende die “leë” oomblikke in die klas te leer. Toets dit later in die vorm van ‘n speletjie.
Moedig ook leerders aan om die woorde in sinne te gebruik. Ons laai gereeld nuwe woorde op!
Instruksies: Verdeel leerders in spanne van drie of vier.
Druk die oefening hieronder op A-3 papier uit.
Demonstreer aan leerders hoe die speletjie werk.
Gee een papier per span.
Ken ‘n sekere tyd toe vir leerders om woorde op die papier in te vul. Al die spasies hoef nie ingevul te word nie.
Leerders kan kreatief raak en hulle woorde in oop wit spasies illustreer.
Motivering is ‘n groot dryfveer. As u as onderwyser ‘n foto van die wenplakkaat in u klas/se wil neem en spesifiseer hoeveel leerders deelgeneem het aan die plakkaat/plakkate en van watter skool u is, stuur ons ‘n klein prys vir elke leerder. Leerders se name hoef nie bekend gemaak te word nie. Stuur die foto saam met die besonderhede na [email protected]