Posted on

Wen!

Dis raai-raai tyd!

Soek die illustrasie in die blokkies hieronder wat nie deel is van die Woema-voorblaaie nie. Stuur slegs die nommer van die blokkie aan ons om in aanmerking te kom vir ‘n kontantprys van R1 000.00. Die kompetisie sluit op xxx. Die wenner sal op xxx aangekondig word.

Werd om te weet: woemaboeke.com is ‘n goudveld van inligting!

Posted on

Voel sommige onderwysers soos ‘n redigeerder?

Dit is baie tydrowend vir onderwysers om gedurig leerders se taal en spelfoute reg te maak. As leerders bewus gemaak word hoe om hulle eie werk te redigeer, kan dit ‘n wen-wen situasie vir beide onderwysers en leerders wees.

Kliek hier om die plakkaat af te laai met ‘n paar wenke hoe leerders hulle eie werk kan redigeer.

Om hierdie plakkaat in A1-grootte vir jou klas te bestel, kontak Woemaboeke vandag!
Posted on

Dit is kompetisietyd: Hier studeer ek!

Stuur ‘n foto van jou Woemaboek en die plek waar jy studeer.

Leerders kan die volgende wen:

1ste plek: R1 000

Die Afrikaanse Departement van die skool van die eerste plek wenner: R750

2de plek: R500

3de plek: R400

Jou inskrywing moet die volgende hê om te kwalifiseer:

  1. ‘n Foto van die plek waar jy studeer.
  2. ‘n Woemaboek moet in die foto wees.
  3. Jou naam, van, graad, kontaknommer, skool en jou Afrikaans FAL onderwyser se naam.
  • WhatsApp jou foto en details na 083 278 4579 of

Stuur dit deur jou ouers of onderwyser se e-pos na [email protected]

  • Die wenfoto sal kreatief en vol woema wees.

PIKKIE PUBLIKASIES: BEPALINGS EN VOORWAARDES VIR KOMPETISIES

Die volgende reëls sal vir alle kompetisies geld, tensy ander reëls spesifiek met betrekking tot ’n kompetisie verskaf word:

  1. Die volgende mense mag nie aan die kompetisies deelneem nie: ’n eienaar, lid, vennoot, werknemer of agent vir of konsultant van Woemaboeke of die promotor (enigiemand wat regstreeks of onregstreeks reklame vir die kompetisie maak, dit borg, organiseer of bestuur, of tot wie se voordeel die kompetisie gepromoveer, geborg, georganiseer of bestuur word) of enige verskaffer van goedere of dienste wat met ’n kompetisie verband hou.
  2. Jy mag nie deelneem of kan nie in aanmerking kom om ’n kompetisie te wen indien jy ’n kompetisie gewen het wat ons in die afgelope drie maande gepromoveer het nie.
  3. Tensy anders vermeld, word net een inskrywing per persoon toegelaat.
  4. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
  5. Die wenner(s) stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
  6. Wenners benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
  7. Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers.
  8. Die wenners sal verwittig word deur middel van die kontakbesonderhede wat aan ons verskaf is. Indien ons of ’n derdepartyverskaffer nie ’n wenner binne sewe werkdae van die eerste kennisgewing van Woemaboeke in die hande kan kry nie, sal die wenner die prys verbeur en Woemaboeke behou die reg voor om ’n nuwe wenner onder dieselfde toestande aan te wys.
  9. Indien jy ’n prys wen wat deur ’n derdepartyverskaffer voorsien word, sal die verskaffer jou kontak om die ontvangs daarvan te reël. Alle korrespondensie insake die prys moet aan die verskaffer van die prys gerig word. Woemaboeke sal nie verantwoordelik wees vir enige verdere korrespondensie, nadeel, skade, verlies of eis met betrekking tot die verskaffing van enige element van die prys nie.
  10. Ons en ons derdepartyverskaffers, wat ook al die geval mag wees, behou die reg voor om die kompetisie en enige pryse, of enige aspek daarvan, te enige tyd sonder kennisgewing te verander, uit te stel, af te stel of kanselleer indien daar ’n rede is wat ons noop om dit te doen. In die geval van so ’n variasie, uitstelling, afstelling of kansellasie stem jy in om enige regte, belange en verwagtings wat jy ingevolge die kompetisie het, prys te gee en om erkenning te gee dat jy dit nie van ons, ons filiale en derdepartyverskaffers sal verhaal nie.
  11. Woemaboeke en die beoordelaars se besluit oor enige kwessie wat met die kompetisie verband hou of uit hierdie bepalings en voorwaardes spruit, is finaal en bindend en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Posted on

Moeg gemerk?

Kom ons lag ‘n bietjie…
Post ‘n foto van ‘n leerder se eksamenflater uit ‘n Afrikaans Eerste Addisionele Taal vraestel.
As ons van jou antwoord hou, wen jy dalk ‘n kontantprys van R750.

Bepalings en voorwaardes van die kompetisie:

PIKKIE PUBLIKASIES / WOEMABOEKE: BEPALINGS EN VOORWAARDES VIR KOMPETISIES

  11. Woemaboeke en die beoordelaars se besluit oor enige kwessie wat met die kompetisie verband hou of uit hierdie bepalings en voorwaardes spruit, is finaal en bindend en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie. Woemaboeke het die reg om geen wenner aan te kondig nie.
  12. Inskrywingstydperk: 13 November 2018 – 12 Desember 2018.

Posted on

Internasionale Woordeboekdag

Gebruik jou leerders ‘n Engels-Afrikaans Woordeboek in die klas?

[one_half]

Woordeboeke kan gebruik word om ‘n liefde vir die aanleer van nuwe Afrikaanse woorde by jou leerders aan te wakker.

Gebruik hierdie gratis woordeboekskattejagoefening om Afrikaans lewendig te hou!

Kliek op die prent hieronder om die oefening as ‘n PDF af te laai.[/one_half]

[one_half_last]

[/one_half_last][one_half][/one_half]

Posted on

Wen met Woema!

Wen met Woema!
Jy staan die kans om R1 000 te wen.

Wen_Met_Woemaboeke

Gebruik jy ‘n Woemaboek in die klas?

Jy staan die kans om R1 000 te wen!

Vertel vir ons in een woord wat jy van Woemaboeke dink.
Kliek hier om in te skryf vir die kompetisie.

Bepalings en voorwaardes van die kompetisie:

PIKKIE PUBLIKASIES / WOEMABOEKE: BEPALINGS EN VOORWAARDES VIR KOMPETISIES

Die volgende reëls sal vir alle kompetisies geld, tensy ander reëls spesifiek met betrekking tot ’n kompetisie verskaf word:

  1. Die volgende mense mag nie aan die kompetisies deelneem nie: ’n eienaar, lid, vennoot, werknemer of agent vir of konsultant van Woemaboeke of die promotor (enigiemand wat regstreeks of onregstreeks reklame vir die kompetisie maak, dit borg, organiseer of bestuur, of tot wie se voordeel die kompetisie gepromoveer, geborg, georganiseer of bestuur word) of enige verskaffer van goedere of dienste wat met ’n kompetisie verband hou.
  2. Jy mag nie deelneem of kan nie in aanmerking kom om ’n kompetisie te wen indien jy ’n kompetisie gewen het wat ons in die afgelope drie maande gepromoveer het nie.
  3. Tensy anders vermeld, word net een inskrywing per persoon toegelaat.
  4. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
  5. Die wenner(s) stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
  6. Wenners benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
  7. Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers.
  8. Die wenners sal verwittig word deur middel van die kontakbesonderhede wat aan ons verskaf is. Indien ons of ’n derdepartyverskaffer nie ’n wenner binne sewe werkdae van die eerste kennisgewing van Woemaboeke in die hande kan kry nie, sal die wenner die prys verbeur en Woemaboeke behou die reg voor om ’n nuwe wenner onder dieselfde toestande aan te wys.
  9. Indien jy ’n prys wen wat deur ’n derdepartyverskaffer voorsien word, sal die verskaffer jou kontak om die ontvangs daarvan te reël. Alle korrespondensie insake die prys moet aan die verskaffer van die prys gerig word. Woemaboeke sal nie verantwoordelik wees vir enige verdere korrespondensie, nadeel, skade, verlies of eis met betrekking tot die verskaffing van enige element van die prys nie.
  10. Ons en ons derdepartyverskaffers, wat ook al die geval mag wees, behou die reg voor om die kompetisie en enige pryse, of enige aspek daarvan, te enige tyd sonder kennisgewing te verander, uit te stel, af te stel of kanselleer indien daar ’n rede is wat ons noop om dit te doen. In die geval van so ’n variasie, uitstelling, afstelling of kansellasie stem jy in om enige regte, belange en verwagtings wat jy ingevolge die kompetisie het, prys te gee en om erkenning te gee dat jy dit nie van ons, ons filiale en derdepartyverskaffers sal verhaal nie.
  11. Woemaboeke en die beoordelaars se besluit oor enige kwessie wat met die kompetisie verband hou of uit hierdie bepalings en voorwaardes spruit, is finaal en bindend en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  12. Inskrywingstydperk: Vanaf 20 Augustus 2018 – 27 September 2018.

Posted on

Woordorde vir die Senior Fase

INSTRUKSIES

1. Skryf oor in die korrekte woordorde. Gebruik die STOMPI-reël.
2. Doen dit soos in die voorbeeld hieronder.
3. Laai jou reëls hier af.

1. [vinnig] [ry] [ek]
2. [gebrand] [die kos] [het]
3. [ons kanarie] [die hele dag] [sing]
4. [die ongeluk] [gebeur] [het] [verlede week]
5. [vakansie] [in Namibië] [hou] [my vriende]
6. [die motor] [ek] [elke naweek] [was] [sal]
7. [Peter] [sny] [elke Saterdag] [moet] [die gras]
8. [Saterdag] [sal] [pizza] [eet] [die tiener]
9. [Ben] [vanmiddag] [Afrikaans] [leer] [in sy kamer]
10. [maak] [elke partytjie] [balonne en koek] [lekker]
11. [gee] [baie huiswerk] [elke dag] [die onderwyser]
12. [gesteek] [die seuntjie] [die by] [het] [op sy hand]
13. [bye] [sien] [in ons tuin] [ek] [in die lente]
14. [gedra] [in die nag] [‘n muis] [die kat] [het] [na my kamer]
15. [kyk] [Suid-Afrikaners] [om te ontspan relax] [naweke] [sport]

Het jou oefening gedoen? Vir die memorandum, e-pos ons by [email protected].