Posted on

This Is How Having Fun In Your Class May Benefit Your Learners When Learning An Additional Language

Did you know that learners can benefit greatly while learning a new language by balancing language theory with games?

The benefits of integrating games and playtime with language learning include, but are not limited to learners

  • that practise new words
  • who develop confidence in a casual environment?
  • are free to express themselves
  • who participate in recreational activities while they develop their
  • communication skills
  • who learn to maximise the use of words.

Below are some examples of games that are used throughout the Woemaboeke-series in the ‘Pret Afdelings” (Fun Sections) or in between the pages of theory as icebreakers.

Word Games

Games like crossword puzzles, categories, word searches, word shuffles and creative snakes and ladders aim to expand learners’ vocabulary. These games also encourage vocabulary development and communication skills.

Jokes and riddles

The Woemaboeke-series is a creative series and age-appropriate jokes and riddles throughout the modules encourage wordplay and imagination. Illustrations next to these riddles and jokes help learners to paint pictures of scenarios. This also fosters creativity and a positive attitude in Afrikaans as an Additional Language.

Rhymes

The authors sometimes use rhymes as text when language concepts are introduced. Rhymes help to promote good listening skills and memory retention, apart from developing speech.

Storytelling

My favourite activities in the Woema-series involve storytelling. An example of this is where learners must complete their own comic strip. Another example s where learners must match sentences to build a story about themselves. Storytelling helps to develop communication skills and broaden imagination skills.

The above games integrate language learning with fun.

For a Woemaboeke crossword to revise senior work, see here: https://www.woema-dev.com/hersien-vir-die-eksamen/

Grade 4 – 9 teachers, here is a word game for your class to revise their spelling: https://www.woema-dev.com/lente-woordskommel/

Web: https://www.woema-dev.com/

Store: https://store.woemaboeke.com/

This post was originally posted here: https://businessmediamags.co.za/skills-education/the-south-african-schools-collection-pr/this-is-how-having-fun-in-your-class-may-benefit-your-learners-when-learning-an-additional-language/

Posted on

Lyk hierdie Afrikaans EAT klas dalk bekend?

Lyk hierdie klas dalk bekend?

Dis weer tyd vir een gelukkige onderwyser om R1 000,00 te wen.

Neem só deel:

  • “Like” @Woemaboeke Afrikaans EAT se Facebook-blad.
  • Deel hierdie kompetisie op jou eie Facebook-bladsy.
  • Skryf jou eie kreatiewe opskrif in die kommentaarblokkie oor die illustrasie.

Bepalings en voorwaardes geld.

Reëls

1. Die volgende mense mag nie aan die kompetisies deelneem nie: ’n eienaar, lid, vennoot, werknemer of agent vir of konsultant van Woemaboeke of die promotor (enigiemand wat regstreeks of onregstreeks reklame vir die kompetisie maak, dit borg, organiseer of bestuur, of tot wie se voordeel die kompetisie gepromoveer, geborg, georganiseer of bestuur word) of enige verskaffer van goedere of dienste wat met ’n kompetisie verband hou.
2. Die kompetisie is slegs onderwysers.
3. Die kompetisie sluit op 28 Julie . Die wenner sal op die 3 Augustus 2022 op Woemaboeke se Facebook-bladsy bekend gemaak word.
4. Jy mag nie deelneem of kan nie in aanmerking kom om ’n kompetisie te wen indien jy ’n kompetisie gewen het wat ons in die afgelope drie maande gepromoveer het nie.
5. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
6. Die wenner stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
7. Die wenner benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
8. Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers.
9. Tensy anders vermeld, word net een inskrywing per persoon toegelaat.
10. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
11. Die wenner stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
12. Die wenner benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
13. Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers. Jy staan slegs in aanraking om te wen indien jou antwoord korrek is, en jy die volgende stappe voltooi het:
14. Die wenner sal verwittig word deur middel van die kontakbesonderhede wat aan ons verskaf is. Indien ons of ’n derdepartyverskaffer nie ’n wenner binne sewe werkdae van die eerste kennisgewing van Woemaboeke in die hande kan kry nie, sal die wenner die prys verbeur en Woemaboeke behou die reg voor om ’n nuwe wenner onder dieselfde toestande aan te wys.
15. Indien jy ’n prys wen wat deur ’n derdepartyverskaffer voorsien word, sal die verskaffer jou kontak om die ontvangs daarvan te reël. Alle korrespondensie insake die prys moet aan die verskaffer van die prys gerig word. Woemaboeke sal nie verantwoordelik wees vir enige verdere korrespondensie, nadeel, skade, verlies of eis met betrekking tot die verskaffing van enige element van die prys nie.
16. Ons en ons derdepartyverskaffers, wat ook al die geval mag wees, behou die reg voor om die kompetisie en enige pryse, of enige aspek daarvan, te enige tyd sonder kennisgewing te verander, uit te stel, af te stel of te kanselleer indien daar ’n rede is wat ons noop om dit te doen. In die geval van so ’n variasie, uitstelling, afstelling of kansellasie stem jy in om enige regte, belange en verwagtings wat jy ingevolge die kompetisie het, prys te gee en om erkenning te gee dat jy dit nie van ons, ons filiale en derdepartyverskaffers sal verhaal nie.
17. Woemaboeke en die beoordelaars se besluit oor enige kwessie wat met die kompetisie verband hou of uit hierdie bepalings en voorwaardes spruit, is finaal en bindend en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

Posted on

Another Woema winner!

"This ‘voorsmakie’ is enough to assure me yet again that another Woema winner has been published!"

Independent Education has been lucky enough to receive what in Afrikaans is called a ‘voorsmakie’ (literally, a little ‘before taste’, a sample), of Pikkie Publication’s Woema Afrikaans First Additional Language Grade 3 Textbook and Workbook in the form of Module 1.

Afrikaans EAT Onderwyser, stel jy ook belang om 'n 'voorsmakie' van die Woema 3 te sien?
Vul jou besonderhede hieronder in:

Posted on

Wen met Woemaboeke en SAHomeschooling Magazine!

Maak so om te wen:

• Bestel jou Woemaboeke direk by die uitgewer: [email protected].
• Gebruik #SAHomeschoolingmag in jou e-pos se opskrif om te kwalifiseer.
• Wen die waarde van jou bestelling terug in kontant.

Reëls

Die volgende reëls sal vir alle kompetisies geld, tensy ander reëls spesifiek met betrekking tot ’n kompetisie verskaf word:

  1. Die volgende mense mag nie aan die kompetisies deelneem nie: ’n eienaar, lid, vennoot, werknemer of agent vir of konsultant van Woemaboeke of die promotor (enigiemand wat regstreeks of onregstreeks reklame vir die kompetisie maak, dit borg, organiseer of bestuur, of tot wie se voordeel die kompetisie gepromoveer, geborg, georganiseer of bestuur word) of enige verskaffer van goedere of dienste wat met ’n kompetisie verband hou.
  2. Die kompetisie is slegs vir tuisonderrigouers en -leerders.
  3. Die kompetisie sluit op 28 Oktober 2022. Die wenner sal elke maand op die 28ste tussen Junie 2022 en en Oktober 2022 op Woemaboeke se Facebook-bladsy en SA Homeschooling Magazine se Facebook-bladsy bekend gemaak word.
  4. Jy mag nie deelneem of kan nie in aanmerking kom om ’n kompetisie te wen indien jy ’n kompetisie gewen het wat ons in die afgelope drie maande gepromoveer het nie.
  5. Tensy anders vermeld, word net een inskrywing per persoon toegelaat.
  6. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
  7. Die wenner stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
  8. Die wenner benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
  9. Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers.
  10. Tensy anders vermeld, word net een inskrywing per persoon toegelaat.
  11. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
  12. Die wenner stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
  13. Die wenner benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
  14. Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers. Jy staan slegs in aanraking om te wen indien jou antwoord korrek is, en jy die volgende stappe voltooi het:
  15. Die wenner sal verwittig word deur middel van die kontakbesonderhede wat aan ons verskaf is. Indien ons of ’n derdepartyverskaffer nie ’n wenner binne sewe werkdae van die eerste kennisgewing van Woemaboeke in die hande kan kry nie, sal die wenner die prys verbeur en Woemaboeke behou die reg voor om ’n nuwe wenner onder dieselfde toestande aan te wys.
  16. Indien jy ’n prys wen wat deur ’n derdepartyverskaffer voorsien word, sal die verskaffer jou kontak om die ontvangs daarvan te reël. Alle korrespondensie insake die prys moet aan die verskaffer van die prys gerig word. Woemaboeke sal nie verantwoordelik wees vir enige verdere korrespondensie, nadeel, skade, verlies of eis met betrekking tot die verskaffing van enige element van die prys nie.
  17. Ons en ons derdepartyverskaffers, wat ook al die geval mag wees, behou die reg voor om die kompetisie en enige pryse, of enige aspek daarvan, te enige tyd sonder kennisgewing te verander, uit te stel, af te stel of te kanselleer indien daar ’n rede is wat ons noop om dit te doen. In die geval van so ’n variasie, uitstelling, afstelling of kansellasie stem jy in om enige regte, belange en verwagtings wat jy ingevolge die kompetisie het, prys te gee en om erkenning te gee dat jy dit nie van ons, ons filiale en derdepartyverskaffers sal verhaal nie.
  18. Woemaboeke en die beoordelaars se besluit oor enige kwessie wat met die kompetisie verband hou of uit hierdie bepalings en voorwaardes spruit, is finaal en bindend en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Posted on

Hier is ‘n gratis woordsoekoefening om Aardedag te vier

22 April is Aardedag!

Hier is ‘n prettige woordspeletjie om bewusmaking van die omgewing by jou klas te skep. Dit sal sommer hul woordeskat terselftertyd verbeter.

Laai die speletjie met memorandum hier af:

OEFENING

MEMORANDUM

Taalspeletjies soos hierbo is in Woemaboeke om ‘n positiewe houding teenoor Afrikaans Eerste Addisionele Taal te skep.

Kyk gerus hier na die reeks.

Posted on

Woemaboeke se woordsoek is net betyds vir Valentynsdag.

Warm op met Woema se woordsoek in die maand van liefde…

Vra jou leerders om die dertien woorde hieronder in die woordsoekoefening te soek.

Elke woord kan met die liefde óf Valentynsdag geassosieer word. Omkring of trek ‘n streep deur die antwoorde.

liefde

lekker

blomme

pyltjie

rooi

roos

valentyn

hart

strik

soen

omgee

vriend

kaartjie

Neem nou aan ‘n klasbespreking deel. Jy kan ook die onderwerpe hieronder vir onvoorbereide mondeling gebruik:

  • Wat beteken die idioom ‘Die liefde is blind?’ Dink jy dit is waar?
  • Noem drie maniere hoe jy vir ‘n vriend/vriendin kan wys jy gee om vir hulle.
  • Moet Valentynsdag ‘n vakansiedag wees?

Het jy die oefening geniet?

Jou leerders sal dalk hierdie gratis begripstoets ook geniet: Wie nie waag nie . . .

Of probeer gerus hierdie woordspeletjie om jou leerders se woordeskat te verbeter: ‘n Gratis woordeskatspeletjie vir jou klas!

Posted on

Wen met Woemaboeke. Onderwysers, as jy nét drie vir 2022 kon kies …

Woemaboeke skop Februarie met ‘n kompetise vir die onderwysers af, want die lewe is ernstig genoeg. Skryf in en jy kan R 1 500,00 ryker wees!

Skryf só in om ‘n kans te staan om te wen:

  • Neem hier deel op Woemaboeke se Facebook-bladsy.
  • Skryf jou antwoorde in die kommentaar onderaan. Jy mag net drie kies – dink mooi!
  • “Like” Woemaboeke se Facebook-bladsy @Woemaboeke as jy nog nie het nie!
  • Deel die kompetisie op jou eie Facebook-tydlyn.
  • #Kies3vir2022

Reëls

Die volgende reëls sal vir alle kompetisies geld, tensy ander reëls spesifiek met betrekking tot ’n kompetisie verskaf word:

  1. Die volgende mense mag nie aan die kompetisies deelneem nie: ’n eienaar, lid, vennoot, werknemer of agent vir of konsultant van Woemaboeke of die promotor (enigiemand wat regstreeks of onregstreeks reklame vir die kompetisie maak, dit borg, organiseer of bestuur, of tot wie se voordeel die kompetisie gepromoveer, geborg, georganiseer of bestuur word) of enige verskaffer van goedere of dienste wat met ’n kompetisie verband hou.
  2. Die kompetisie sluit op 18 Februarie 2022. Die wenner sal op 25 Februarie 2022 op ons Facebook-bladsy bekend gemaak word.
  3. Jy mag nie deelneem of kan nie in aanmerking kom om ’n kompetisie te wen indien jy ’n kompetisie gewen het wat ons in die afgelope drie maande gepromoveer het nie.
  4. Tensy anders vermeld, word net een inskrywing per persoon toegelaat.
  5. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
  6. Die wenner stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
  7. Die wenner benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
  8. Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers. Jy staan slegs in aanraking om te wen indien jou antwoord korrek is, en jy die volgende stappe voltooi het:
  • Neem hier deel op Woemaboeke se Facebook-bladsy.
  • Skryf jou antwoorde in die kommentaar onderaan. Jy mag net drie kies – dink mooi!
  • “Like” Woemaboeke se Facebook-bladsy @Woemaboeke as jy nog nie het nie!
  • Deel die kompetisie op jou eie Facebook-tydlyn.
  • #Kies3vir2022

9. Tensy anders vermeld, word net een inskrywing per persoon toegelaat.

10. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.

11. Die wenner stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.

12 . Die wenner benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.

13. Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers. Jy staan slegs in aanraking om te wen indien jou antwoord korrek is, en jy die volgende stappe voltooi het:

14. Die wenner sal verwittig word deur middel van die kontakbesonderhede wat aan ons verskaf is. Indien ons of ’n derdepartyverskaffer nie ’n wenner binne sewe werkdae van die eerste kennisgewing van Woemaboeke in die hande kan kry nie, sal die wenner die prys verbeur en Woemaboeke behou die reg voor om ’n nuwe wenner onder dieselfde toestande aan te wys.

15. Indien jy ’n prys wen wat deur ’n derdepartyverskaffer voorsien word, sal die verskaffer jou kontak om die ontvangs daarvan te reël. Alle korrespondensie insake die prys moet aan die verskaffer van die prys gerig word. Woemaboeke sal nie verantwoordelik wees vir enige verdere korrespondensie, nadeel, skade, verlies of eis met betrekking tot die verskaffing van enige element van die prys nie.

16. Ons en ons derdepartyverskaffers, wat ook al die geval mag wees, behou die reg voor om die kompetisie en enige pryse, of enige aspek daarvan, te enige tyd sonder kennisgewing te verander, uit te stel, af te stel of te kanselleer indien daar ’n rede is wat ons noop om dit te doen. In die geval van so ’n variasie, uitstelling, afstelling of kansellasie stem jy in om enige regte, belange en verwagtings wat jy ingevolge die kompetisie het, prys te gee en om erkenning te gee dat jy dit nie van ons, ons filiale en derdepartyverskaffers sal verhaal nie.

17. Woemaboeke en die beoordelaars se besluit oor enige kwessie wat met die kompetisie verband hou of uit hierdie bepalings en voorwaardes spruit, is finaal en bindend en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

Posted on

Wen met Woemaboeke: Kan jy die raaisel oplos?

Jy staan ‘n kans om R1000.00 te wen.

Skryf só in:

  1. Neem hier deel op Woemaboeke se Facebook-bladsy.
  2. Skryf jou antwoord in die kommentaar onderaan.
  3. “Like” ons Facebook-bladsy @Woemaboeke.
  4. Share die kompetisie op jou eie Facebook-tydlyn.
  5. #WenMetWoema

Reëls

Die volgende reëls sal vir alle kompetisies geld, tensy ander reëls spesifiek met betrekking tot ’n kompetisie verskaf word:

  1. Die volgende mense mag nie aan die kompetisies deelneem nie: ’n eienaar, lid, vennoot, werknemer of agent vir of konsultant van Woemaboeke of die promotor (enigiemand wat regstreeks of onregstreeks reklame vir die kompetisie maak, dit borg, organiseer of bestuur, of tot wie se voordeel die kompetisie gepromoveer, geborg, georganiseer of bestuur word) of enige verskaffer van goedere of dienste wat met ’n kompetisie verband hou.
  2. Die kompetisie sluit op 29 Oktober 2021. Die wenner sal op 3 November op ons Facebook-bladsy bekend gemaak word.
  3. Jy mag nie deelneem of kan nie in aanmerking kom om ’n kompetisie te wen indien jy ’n kompetisie gewen het wat ons in die afgelope drie maande gepromoveer het nie.
  4. Tensy anders vermeld, word net een inskrywing per persoon toegelaat.
  5. Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
  6. Die wenner stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
  7. Die wenner benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
  8. Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers. Jy staan slegs in aanraking om te wen indien jou antwoord korrek is, en jy die volgende stappe voltooi het:

Neem hier deel op Woemaboeke se Facebook-bladsy.
Skryf jou antwoord in die kommentaar onderaan.
“Like” ons Facebook-bladsy @Woemaboeke.
Share die kompetisie op jou eie Facebook-tydlyn.