Baie geluk Estelle Geldenhuys!

Baie geluk Estelle Geldenhuys!

Is dit Polokwane of Pholokwane?
Was hy die sondaar of die sondebok?
Hoeveel cm is daar in ‘n duim?
Wat is die amptelike afkorting vir miljoen?
Sit Woema in jou Afrikaanse klas!
‘n Gelukkige onderwyser sorg vir ‘n gelukkige klas.
Skryf in, want wie nie waag nie, wen nie!
Jy staan ‘n kans om jou Afrikaans te verryk met ‘n kopie van Dalene Müller se “Skryf Afrikaans: van A tot Z” en op die maat van “Huisgenoot Skouspel 2014” se CD te dans.












Die volgende klastoets of eksamen is dalk om die draai.Continue reading Toets jou Graad 9’s se kennis met ‘n blokraai