Woordeskat is die boublokke wanneer dit by die aanleer van ‘n taal kom.
“Woeker met Woorde” wil Afrikaans Eerste Addisionele Taal leerders op ‘n visuele manier blootstel aan nuwe woorde, die spelling daarvan en hoe die woorde gebruik word.
Gebruik dit as plakkate in jou klas wat jy gereeld kan wissel.
Maak die leerders bewus van die woorde en moedig hulle aan om dit gedurende die “leë” oomblikke in die klas te leer. Toets dit later in die vorm van ‘n speletjie.
Moedig ook leerders aan om die woorde in sinne te gebruik. Woemaboeke laai gereeld nuwe woorde op!
Is jy ‘n vakhoof vir Afrikaans EAT? Kontak ons vandag vir jou skool se kwotasie vir Woema EAT Teks- en Werkboeke Graad 4-12 vir 2022 en jou skool kan 20% afslag wen op jul bestelling!
Een gelukkige skool wat ‘n kwotasie aanvra voor 30 Augustus 2021 sal 20% afslag op hul bestelling wen.
Om in te skryf:
Vakhoofde, hoofde en finansiële sekretaresses kan ‘n kwotasie vir hul skool se Afrikaans EAT Woema Teks- en Werkboeke aanvra by: [email protected]
Laat weet ons in watter grade jou skool belangstel, asook die aantal leerders in elke graad.
Stuur jou kontakbesonderhede, asook die skool se naam en afleweringsadres saam met jou navraag.
Die wenskool sal op 3 September 2021 in kennis gestel word dat hul kwalifiseer vir die 20% afslag.
Die finale bestelling moet dan voor 30 September 2021 geplaas word.
Betaling moet voor aflewering geskied.
Die volgende reëls sal vir alle kompetisies geld, tensy ander reëls spesifiek met betrekking tot ’n kompetisie verskaf word:
Die volgende mense mag nie aan die kompetisies deelneem nie: ’n eienaar, lid, vennoot, werknemer of agent vir of konsultant van Woemaboeke of die promotor (enigiemand wat regstreeks of onregstreeks reklame vir die kompetisie maak, dit borg, organiseer of bestuur, of tot wie se voordeel die kompetisie gepromoveer, geborg, georganiseer of bestuur word) of enige verskaffer van goedere of dienste wat met ’n kompetisie verband hou.
Die kompetisie sluit op 30 Augustus 2021 om 00:00. Die wenner sal telefonies in kennis gestel word, asook op Woemaboeke se Facebook-bladsy bekend gemaak word
Dit is jou verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting wat jy aan ons verskaf akkuraat, volledig en op datum is.
Die wenner(s) stem toe dat sy/haar naam, biografiese besonderhede en betrokkenheid by die kompetisie aan die borge beskikbaar gestel word vir reklame- en prysafleweringsdoeleindes.
Wenners benut die prys op hul eie risiko. Woemaboeke kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat spruit uit enigiemand se nalatigheid (waaronder, maar nie beperk nie tot growwe nalatigheid) wanneer die prys aanvaar of gebruik word nie.
Daar word aanvaar dat deelnemers dié reëls aanvaar en deur middel van inskrywing instem om by die reëls te hou. Hierdie reëls is wettig en bindend vir deelnemers.
Die wenners sal verwittig word deur middel van die kontakbesonderhede wat aan ons verskaf is. Indien ons of ’n derdepartyverskaffer nie ’n wenner binne sewe werkdae van die eerste kennisgewing van Woemaboeke in die hande kan kry nie, sal die wenner die prys verbeur en Woemaboeke behou die reg voor om ’n nuwe wenner onder dieselfde toestande aan te wys.
Indien jy ’n prys wen wat deur ’n derdepartyverskaffer voorsien word, sal die verskaffer jou kontak om die ontvangs daarvan te reël. Alle korrespondensie insake die prys moet aan die verskaffer van die prys gerig word. Woemaboeke sal nie verantwoordelik wees vir enige verdere korrespondensie, nadeel, skade, verlies of eis met betrekking tot die verskaffing van enige element van die prys nie.
Ons en ons derdepartyverskaffers, wat ook al die geval mag wees, behou die reg voor om die kompetisie en enige pryse, of enige aspek daarvan, te enige tyd sonder kennisgewing te verander, uit te stel, af te stel of te kanselleer indien daar ’n rede is wat ons noop om dit te doen. In die geval van so ’n variasie, uitstelling, afstelling of kansellasie stem jy in om enige regte, belange en verwagtings wat jy ingevolge die kompetisie het, prys te gee en om erkenning te gee dat jy dit nie van ons, ons filiale en derdepartyverskaffers sal verhaal nie.
Woemaboeke en die beoordelaars se besluit oor enige kwessie wat met die kompetisie verband hou of uit hierdie bepalings en voorwaardes spruit, is finaal en bindend en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Woordeskat is die boublokke wanneer dit by die aanleer van ‘n taal kom.
“Woeker met Woorde” wil Afrikaans Eerste Addisionele Taal leerders op ‘n visuele manier blootstel aan nuwe woorde, die spelling daarvan en hoe die woorde gebruik word.
Gebruik dit as plakkate in jou klas wat jy gereeld kan wissel.
Maak die leerders bewus van die woorde en moedig hulle aan om dit gedurende die “leë” oomblikke in die klas te leer. Toets dit later in die vorm van ‘n speletjie.
Moedig ook leerders aan om die woorde in sinne te gebruik. Ons laai gereeld nuwe woorde op!
Instruksies: Verdeel leerders in spanne van drie of vier.
Druk die oefening hieronder op A-3 papier uit.
Demonstreer aan leerders hoe die speletjie werk.
Gee een papier per span.
Ken ‘n sekere tyd toe vir leerders om woorde op die papier in te vul. Al die spasies hoef nie ingevul te word nie.
Leerders kan kreatief raak en hulle woorde in oop wit spasies illustreer.
Motivering is ‘n groot dryfveer. As u as onderwyser ‘n foto van die wenplakkaat in u klas/se wil neem en spesifiseer hoeveel leerders deelgeneem het aan die plakkaat/plakkate en van watter skool u is, stuur ons ‘n klein prys vir elke leerder. Leerders se name hoef nie bekend gemaak te word nie. Stuur die foto saam met die besonderhede na [email protected]
Die hersiene datums vir die Olimpiese Spele is van 23 Julie tot 8 Augustus 2021. Daar is vanjaar vyf nuwe sportsoorte wat hul debuut by die Spele sal maak, naamlik:
branderplankry
sportklim (‘n vorm van rotsklim)
skaatsplankry
karate
bofbal.
Tydens die Olimpiese Spele sal 33 sportsoorte beoefen word en daar sal 339 medaljes oorhandig word.
OPDRAG: Laat jou leerders die 33 sportsoorte in die woordsoekoefening hieronder soek. Omkring dit of trek ‘n streep daardeur.
atletiek
basketbal
bofbal
boks
boogskiet
branderplankry
driekamp
fietsry
gewigoptel
gholf
gimnastiek
handbal
judo
kanovaart
karate
pluimbal
roei
ruitersport
seiljagwedvaart
sewesrugby
skaatsplankry
skermsport
skyfskiet
sokker
sportklim
stoei
taekwondo
tafeltennis
tennis
veldhokkie
vlugbal
vyfkamp
watersport
Neem dan daarna aan ‘n klasbespreking deel of gebruik die onderwerpe hieronder vir onvoorbereide mondeling:
Is dit ‘n goeie idee van die Olimpiese Spele Organiseringskomitee om hierdie nuwe sportsoorte by die Spele te voeg om die Spele meer aanloklik te maak vir jonger sportentoesiaste?
Watter ander sportsoorte sal jy as deel van die Spele wil sien? Wees kreatief, dink aan aktiwiteite wat pret is. Dalk armdruk, briekdans of selfs skaak?
Is daar van die sportsoorte hierbo waarin seuns beter as meisies is of meisies beter as seuns is? Waarom sê jy so?
Beeld nooi jou klas uit: “Kreatiewe siele en talentvolle skoolskrywers het die goue geleentheid om in te skryf vir Beeld se kreatiewe skryfkompetisie.”
Leerders kan ‘n verhalende, argumenterende, beskrywende of bespiegelende opstel skryf en daarmee groot pryse wen. Boonop kry die onderwysers van die wenners erkenning vir hul harde werk.
“Afrikaans FAL teachers should therefore thank the challenges that came with change, as we have been forced to keep on reinventing our methods. It is only by reinvention that we will keep our subject alive and valid.”
The team at Woemaboeke interviewed M. le Roux, an examiner for the Independent Examination Board (IEB), that was also involved in amending the Subject Assessment Guidelines for IEB Afrikaans FAL, on the topic of change, challenge, and online learning.
Today many schools debate what to use in the classroom: “ePUBs or actual textbooks?”
Is there a way both can be used for successful teaching in the modern classroom?
The team at Woemaboeke believes so. Students that consistently exercise and revise their course work online improved their Afrikaans FAL marks.
A survey done at a high school in Gauteng using the Woema Grade 8 e-Course..
The Woema Grade 8 and 9 e-Course (written and designed by the same publishers as the Woema Text- and Workbooks) provide a fun and interactive way to revise your Afrikaans FAL online.
These online courses have more than 680 new interactive vocabulary-, comprehension-, and language questions.
Printable PDFs and interactive language revisions will make sure your students learn Afrikaans in a fun and successful way!
We asked M. le Roux to evaluate the Woema Grade 8 Online e-Course:
W: Why is the course material suitable for an Afrikaans FAL Grade 8 learner?
M: Content relates to Grade 8 learner’s everyday life and is part of daily communication.
W: How does this course give learners more confidence to write Afrikaans FAL?
M: The course covers vocabulary and sentence construction – the two essential components of a written piece.
W: Would you say that this course was challenging or at the right level for Grade 8 Afrikaans FAL learners? Please motivate.
M:The course covers a variety of thinking skills and offers the right balance of manageable and challenging, therefore the learners’ confidence is boosted by them managing most of the work easily but also being challenged to think at times.
W: Were you fairly assessed through different type of questions, i.e. quizzes, open ended questions, comprehension tests and revision? Can you elaborate how this will benefit learners?
M: Different types of questions are essential as not all learners think the same. Various types of question also lead to continuous stimulation of thinking processes.
W: Woemaboeke’s aim with this course was to help learners:
improve their Afrikaans FAL.
gain confidence in a second language
revise their Afrikaans FAL.
prepare for exams and tests.
Would you say this goal is achieved by the course?
M:Yes
W: What are the one to three specific features about the course that helped learners practice their Afrikaans FAL?
M: Interactive, fun, educational.
W: After completing the Afrikaans Grade 8 Demo Course, would you recommend this to learners?
M: Yes
You can read the full article in the ISASA Magazine here.
Contact [email protected] for a free voucher for any of the Grade 8 or Grade 9 modules.