Posted on

Hoe vorder jou klas met die STOMPI-reël?

Het jy jou PDFs oor STOMPI goed hersien?

Ken jou klas die akroniem?

Indien jy nog nie jou PDFs afgelaai het nie, doen dit gou hier: Les 1 en Les 2.

Nou tyd vir ‘n bietjie drilwerk!

Kry jou STOMPI-oefening hier – antwoorde volg Donderdag.

Oefen, oefen, oefen! Woemaboeke glo aanhouer wen. Vind meer STOMPI-oefeninge in die Woemaboeke-reeks.

Posted on

Hoe skryf ons ‘n stelsin korrek in Afrikaans? (Les 1 van 2)

Afrikaans Addisonele Taal sprekers vind dit dikwels uitdagend om sinne in die korrekte woororde te skryf. Een moontlike oplossing is om jou leerders die STOMPIreël te leer. STOMPI is ‘n akroniem waar elke letter vir ‘n deel van ‘n sin staan.

Laai gerus die eerste vier PDF-skyfies van die STOMPI-les hier af:

PDF 1

PDF 2

PDF 3

PDF 4

Skyfie 5-7 volg hierdie Donderdag. Maak seker jou klas ken STOMPI goed, want volgende week volg ons op met ‘n STOMPI-oefening.

Posted on

Staan vas hart!

‘n Idioom moet nie letterlik opgeneem word nie, dit is figuurlike taalgebruik om ‘n situasie of  gevoel te verduidelik.

Ons het almal al gevoel ons hart gaan staan vir een of ander rede en gelukkig is dit net ‘n uitdrukking, anders sou ons daagliks hoor van mense wat die emmer skop!

Bespreek saam met die klas hoe hul harte al gaan staan het, deel stories en lag lekker saam!

**Druk gerus die idioom hier in A4-grootte uit en gebruik dit in die klaskamer.