Posted on

“Wat is die Afrikaanse woord vir…?”

Liefde praat sy eie taal, maar soms moet ‘n mens ‘n woord of twee ken as jy in Afrikaans wil vry

Valentynsdag is om die draai. Wat laat ‘n jong tiener se hart nou vinnger klop as die liefde? Gebruik hierdie spesiale geleentheid en motiveer jou klas om hulle Afrikaanse woordeskat uit te brei. Woordeskat verbeter slegs mits jy gereeld Afrikaans praat, skryf en die taal hoor! Tweedetaalsprekers trap dikwels klei wanneer dit by stelwerk kom omdat hul woordeskat kortkom. Continue reading “Wat is die Afrikaanse woord vir…?”

Posted on

Praat en skryf kleurvolle Afrikaans – gebruik ‘n idioom!

[column col=”1/2″]

Afrikaans is skatryk aan idiome.  Idiome is eie aan ‘n taal. Omdat idiome baie van figuurlike spraak gebruik maak, kan ‘n mens nie altyd uit die idioom aflei wat dit beteken nie. Idiome ontstaan meestal uit ‘n volk se leefwyse, geskiedenis en tradisies.

Druk gerus hierdie idioom uit om in jou klaskamer op te plak. Continue reading Praat en skryf kleurvolle Afrikaans – gebruik ‘n idioom!